Voetspore is die eerste kurrikulum in sy soort vir tuisonderwysgesinne in Suid-Afrika, en bied ‘n Charlotte Mason, literatuurryke, tuisonderrig-opsie.
Voetspore 1 – Die Vroeë Jare gaan oor die geskiedenis van die eerste mense wat in ons land gewoon het, en die stigting van nuwe kolonies. Dit fokus op die verskillende inheemse bevolkingsgroepe, sowel as die Nederlandse, Franse en Britse setlaars en die botsings wat plaasgevind het toe mense die binneland ingetrek het.
- Die program word as ‘n pakket verkoop wat al die noodsaaklike boeke insluit. Natuurskattejag 1 is die meegaande natuurwetenskap program.
Voetspore 1 – Die Vroeë Jare bestaan uit:
- Ouergids
- 27 Boeke
- Tydlynboek
- Suid-Afrikaans kunsafdrukke vir kunswaardering
- Suid-Afrikaanse kaart
Reviews
There are no reviews yet.