Die vouboek sluit in die volgende onderwerpe:
- Die Kaap – ‘n Halfwegstasie na die Ooste
- Poskantoorklippe
- Die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie
- Jan Van Riebeeck
- Die Kompanjiestuin
- Vryburgers
- Strandlopers
- Slawe aan die Kaap
- Interessante Feite oor die Kaap
- Kaaps-Hollandse Huise
- Die Kasteel die Goeie Hoop
- Simon van der Stel
- Afrikaans – ‘n Nederlandse Erfenis?
- Sinsnedes in Afrikaans, Nederlands en Engels
- Vergelyking van Psalm 23
- Bevelvoerders en Goeweneurs van die Nederlandse Oos-
Indiese Kompanjie aan die Kaap
Al die tersaaklike gegewens, instruksies asook patrone word druk- en knipgereed voorsien.